WELKOM BY
LAERSKOOL GERICKE PRIMARY
VISIE
By Laerskool Gericke ontwikkel ons elke kind holisties tot sy/haar volle potensiaal.
MISSION
We cultivate each child's cognitive, physical and emotional development with creativity and a balanced global perspective, through exceptional academic and cultural education, as well as sports coaching, utilizing the outstanding resources at our school.
WAARDES
Integriteit, Positiwiteit, Nuuskierigheid, Uitnemendheid, Ubuntu
UIT DIE SKOOLHOOF
SE KANTOOR
By hierdie blou-kaalvoet-pret-skool besef ons dat elke kind uniek is en dat talente verskil. Ons bied dus ROTSVASTE geleenthede in akademie, sport, kultuur en tegnologie, sodat elke leerder wat aan ons toevertrou word, binne ‘n veilige hawe kan ontwikkel tot sy/haar volle potensiaal. By ons skool is elke kind belangrik en is daar ‘n plekkie spesiaal vir elkeen gereserveer.
25
600
±LEERDERS
PER KLAS
±LEERDERS
IN SKOOL
7
SPORTSOORTE
60
PERSONEELLEDE
10
VAKKE
9
KULTUUR
INSTAGRAM @LAERSKOOLGERICKEPRIMARY