top of page

AANSOEKPROSEDURE 2026

AANSOEKPROSES 2026

Aansoeke vir graad R & 1 2027 open op 10 Maart en sluit op 14 April.
Die proses is as volg:
Doen aansoek op die WKOD-webtuiste en bewaar die bewys van u aansoek op u rekenaar.
https://wcedonline.westerncape.gov.za
Dit is verpligtend om elektronies aansoek te doen op die WKOD se webtuiste indien u, u kind by Laerskool Gericke wil inskryf. Geen onvolledige aansoeke sal aanvaar word nie. Alle dokumentasie wat verlang word, moet aangeheg word om die proses te voltooi.
bottom of page
