CULTURE
Kultuur vorm ‘n integrale deel van ‘n kind se ontwikkeling en daarom bied ons ook ‘n verskeidenheid kultuurgeleenthede aan ons leerders.
KOOR
Laerskool Gericke spog met ‘n Junior- en Seniorkoor. Hulle tree jaarliks by ouetehuise, tydens eredienste en die jaarlikse revue op. Hulle neem ook deel aan die Eisteddfod en ander kultuurfeeste, asook ons interhuis kultuuraande.
REVUE
Every year, Gericke Primary School hosts a revue in which all our learners participate. One year features the foundation phase, while the following year includes the intermediate and senior phases.
EISTEDDFOD
Laerskool Gericke neem jaarliks deel aan die Worcester en Paarl Eisteddfod. Dit word afgewissel soos die Revue, een jaar Grondslagfase en die ander jaar Intermiediêre- en Seniorfase. Hier bied ons ons leerders die geleentheid om deel te neem en hulle talente op die gebied van die kunste uit te leef.
REDENAARS
‘n Groot groep junior- en senior redenaars verbaas ons jaarliks met hul selfvertroue en interessante uitkyk oor wêreldkwessies tydens die jaarlikse redenaarsgeleenthede.
MUSIC SCHOOL
On the Gericke school grounds, there is a private music school where learners receive instruction during school hours in piano, recorder, and guitar. They participate annually in the Unisa music exams, with many learners' names appearing on the Unisa Honour Roll for outstanding achievements.
RADIO ROTSVAS & GERICKE GONS
Hierdie twee mediagroepe van Laerskool Gericke word saam met onderwysers deur leerders beman. Hier ontwikkel hulle belangrike onderhoud- en skryfvaardighede.
KULTUURAANDE
Laerskool Gericke spog met twee kultuuraande waar alle leerders jaarliks kan deelneem.
SKOOLKAMPE
Learners in grade 5, 6 and 7 at Gericke Primary School can enrol annually in a voluntary school camp to experience outdoor education.
VENNOOTSKAPPE
Laerskool Gericke glo in samewerking met vennootskappe tussen skole wat die beste kwaliteit onderrig, sportafrigting en kultuur aanmoedig. Laerskool Gericke het ‘n vennootskap met Kings Hawford Junior School in Engeland waar ons die standaard in Engelse huistaal en Wiskunde vergelyk. Ons vier dus elke jaar ‘n “UK Day”. Laerskool Gericke is oop vir vennootskappe en samewerking met instansies in die omgewing, asook in ander lande.