top of page

GRAFFITI

Thu, 23 Jul

|

Laerskool Gericke Skoolsaal

Gericke Drama-Llamas bied aan - GRAFFITI

GRAFFITI
GRAFFITI

Time & Location

23 Jul 2026, 18:30 – 20:00

Laerskool Gericke Skoolsaal, 37 Owen St, Ceres, 6835, South Africa

Guests

About the event

Gericke Drama-Llamas bied aan -


’n Skool se oggend word omvergegooi deur ’n geheimsinnige graffiti-insident en ’n verlore mus met die voorletters “TL”. Skielik verander ’n gewone skooldag in ’n amateur-speurverhaal vol verdagtes, paniek, en wilde teorieë. Terwyl almal hul eie gevolgtrekkings maak en vingers wys, raak die waarheid al hoe meer deurmekaar…



Tickets

R 100,00

Share this event

bottom of page